![]() |
Meet die grommende rilling op die Richterskaal no 2 Posted by: philipliebenberg
Video duration: 599 seconds Global video hits: 74 Afrikaanse preke. Daar is soveel ouers wat te streng is met hulle kinders en hulle te min ruimte en vryheid van keuse gun dat dit die kinders minderwaardig laat voel en oorversigtig met die lewe laat omgaan. Hulle word aan die anderkant soms juis rebels en gulsig! Afrikaanse preek deur Philip Liebenberg Die Kapel/The Chapel Melville. Related: dwangreëls, ingeboks, inperking, keuse, oorversigtigheid, ouers, streng, veeleisendheid, vryheid |
| Page: 1 |



