![]() |
Bok van Blerk-Delarey-Aardvark Mar 07 Posted by: soetsus
Video duration: 467 seconds Bok by die vark! Jammer oor die gehalte van die video, maar dit was met my foon geneem, en dit video is eintlik net hier vir al die mense wat daar was, en iets wou he om dit te onthou Related: aardvark, blerk, bok, delarey, delary, van |
![]() |
Bok van Blerk-Habanna-Aardvark 2007 Posted by: soetsus
Video duration: 390 seconds Ek is nie seker wat die song se naam is nie, (jammer :-) ) Weereens jammer oor die gehalte van die video, maar ek dink darm nie dat dit te sleg vir 'n foon is nie!? Related: aardvark, blerk, bok |
![]() |
Pearl Jam - Betterman - Live Reading 2006 Posted by: soetsus
Video duration: 177 seconds The Kings, doing what they do best!!! Related: 2006, betterman, jan, pearl, reading |
![]() |
NudeGirls 2 by Aardvark Mar 2007 Posted by: soetsus
Video duration: 261 seconds NudeGirls by Aardvark in London. Bietjie laat begin, maar nogsteeds gerock!!! Related: 2007, aardvark, girls |
![]() |
Klopjag - 24uur - live rockspaider, Aardklop 2005 Posted by: soetsus
Video duration: 177 seconds hierdie band is net ongelooflik, alhoewel hulle nou glad nie so lekker geraas kan maak soos Fokof nie, weet hulle verseker hoe om in Afrikaans te sing - Jonnas - jy rock skattebol! Related: 24, klopjag, uur |
![]() |
Bok van Blerk - Lisa se Klavier - Aardvark 2007 Posted by: soetsus
Video duration: 354 seconds Bok doen 'n goeie cover van hierdie bekende song, in LONDON!! Jammer oor die gehalte van die video, maar dit is met my foon opgeneem, en eintlik net vir die mense wat daar was, en net so goeie tyd gehad het! Related: aardvark, blerk, bok, klavier, lisa |
![]() |
Klopjag @ Aardvark - Nie Langer Nov 06 Posted by: soetsus
Video duration: 177 seconds By Aardvark 10 Nov 2006 - Thanks Jonna's en die gang, julle is great Related: aardvark, klopjag, langer, nie |
![]() |
Bok van Blerk - 68 Chevy - Aardvark 2007 Posted by: soetsus
Video duration: 228 seconds Jammer weereens oor die kwaliteit van die video, want dit was met my foon opgeneem. Hierdie is eintlik net vir mense wat by die vark was vir sy show, en dit net so geniet het Related: 68, aardvark, blerk, bok, chevy |
![]() |
Klopjag @ Aardvark - Boerseun Nov 06 Posted by: soetsus
Video duration: 176 seconds Jonnas en die gang terug by die "new & improved" Aardvark! - Thanks ouens, soos altyd was julle great! Related: aardvark, boerseun, klopjag |
![]() |
Fokofpolisiekar Live- Rockspaider, Aardklop 2005 Posted by: soetsus
Video duration: 102 seconds Nog een van die band wat net nie ophou rock nie! Related: 2005, aardklop, fokofpolisiekar |
![]() |
Feeder - Live Hammersmith Apollo Posted by: soetsus
Video duration: 122 seconds The April 2006, Feeder gig at the H'smith Apollo Related: apollo, feeder, live |
![]() |
Klopjag @ Aardklop 2005 - Stof Posted by: soetsus
Video duration: 100 seconds Klopjag by die Rockspaider Show by Aardklop 2005 Related: 2005, aardklop, klopjag, stof |
![]() |
Fokofpolisiekar - Rockspaider, Aardklop 2005 Posted by: soetsus
Video duration: 107 seconds Wat kan mens se - Rock on South Africa!!!! Related: 2005, aardklop, fokofpolisiekar |
![]() |
Finaly Legal - Rockspaider - Aardklop 2005 Posted by: soetsus
Video duration: 109 seconds Hierdie band het my heel impress verlede jaar met Rockspaider - soos die naam se, is hulle barely legal, maar hulle rock dat die klippe spat Related: 2005, aardklop, finaly, legal |
![]() |
Jan Blohm - Groentrui Posted by: soetsus
Video duration: 104 seconds Jan Blohm playing at the Aardvark, London. preforming Groentrui Related: aardvark, blohm, groentrui, jan |

















